Varke

← Terug na indeks
  • Aborsies in varke as gevolg van parvovirus

    Ek is op soek na raad. Wat is Parvo by varke? Ons het ‘n Duroc-beer geleen in Augustus vir 10 jong soggies. Van die jong soggies het voor die volle dragtigheidsperiode begin om dooie kleintjies af te gooi en van hulle was alreeds in ‘n ontbinde stadium. Sommige fetusse was normaal, maar dood. Omdat ons glad nie so iets verwag het nie, het van die ander dragtige en jong soggies van daardie fetusse gevreet. ‘n Week later het ‘n groot…
    • Belangrik om beheerde en aangeebare siektes te rapporteer

      Waarom is dit uiters belangrik om sekere siektes aan jou naaste staatsveearts of dieregesondheidstegnikus te rapporteer?
      • Varkbeer wat gekastreer is – Burg

        Wat word n varkbeer genoem as hy reggemaak word
        • Opgedateerde voorgestelde immuniseringsprogramme vir varke

          Ek wil graag verneem of ek 'n spesifieke inentingsprogram vir my varke moet volg?
          • Boerdery met bosvarkkruisings

            Ek het onlangs vir my ‘n paar bosvarkkruisings aangeskaf met die doel om ‘n klein boerdery daarmee te begin. Ek kry egter min inligting oor die spesifike boerdery. Ek glo dit word soos enige varkboerdery behartig, maar sal tog meer inligting wou hê.
            • Varkies word doodgebore

              Waarom sal daar gereeld ‘n varkie dood gebore word met die jongproses ? Is dit iets wat ek verkeerd doen of skort daar iets by die sog?
              • Selfmeng van varkvoer

                Ons het met varke begin boer. Ons voeding bestaan uit gemaalde lusern, gemaalde mielies en rosyntjiereste. Wat moet ons nog by die voeding voeg vir die speenvarkies en ook die sôe wat nou kleintjies het?
                • Beenmeel in rantsoene vir diere

                  Kan ek beenmeel in varkransoene gebruik?
                  • Gedeelde geboorte van soggies

                    Daar het hierdie week iets snaaks gebeur wat ek nie kan glo of verduidelik nie. Vyf van my kolbroeksoggies het ‘n rukkie terug toe hulle so 3 maande oud was uitgebreek na die jong beertjies. Ek het aanvanklik nie gedink hulle is gedek nie, maar soos die tyd aangestap het, het ek gesien 3 toon wel tekens van dragtigheid. Saterdag het my dogter my gebel met die nuus een van die soggies het gejong en daar is 4 kleintjies, wat…
                    • Varkies word lam in die agterlyf

                      Ek het agtergekom dat twee van my twee weke varkies lyk of hulle so ‘n lamheid kry as hulle staan en vreet. Dit lyk egter of hulle ruggies net meegee. Hulle loop rond en speel. Dis nie dat hulle op een plek bly lê nie. Is daar iets wat ek kan doen?