Voeding

← Terug na indeks
  • Voedingsbehoeftes van skilpaaie

    Wat is die voedingsbehoeftes van skilpaaie?
    • Voeding van meerkatjies

      Wat kan ‘n mens vir meerkatbabas voer as plaasvervanger vir moedersmelk? Ons vermoed die ma is dood. Hulle is plus minus 2 weke oud.
      • Voeding van babahondjies

        My vriendin se hond het vandag babatjies gekry, maar sy het een verstoot. Ek is besig om hom met n tietiebottel groot te maak. Kan ek vra dat iemand asb. vir my die regte resep gee vir die hoeveelheid van alles van die bestanddele wat ek moet meng.
        • Oorskakeling na kommersiële hondekos

          Tot nou toe het my drie volwasse honde (2 x Afgane en 'n Spanjoel) 'n dieet van gekookte rys en honderlewer asook vry toegang tot droë kos gehad. Ek wil nou oorskakel na slegs droë kos. Is dit 'n goeie idee en waarna kyk op die droë verpakking om te verseker dat ek 'n goeie en ook bekostigbare produk kry?
          • Vergiftiging a.g.v. hondekos – wat om te doen

            Hoe gebeur dit dat hondekos vergiftig raak en vrektes in diere veroorsaak?
            • Katkos

              Is daar enige kosse wat katte nie mag eet nie? Bv. is dit goed as daar kos rondstaan wat ons eet? Is daar iets wat hulle kan doodmaak of veroorsaak dat hulle siek word?
              • Swak kondisie van worshond

                Ek het gewonder of julle moontlik vir my raad kan gee oor my worshond. Die hondjie is nou so ‘n jaar en ‘n half oud en hy het nog altyd effens ondervoed gelyk, maar ons het hom al verskeie kere by ’n veearts gehad wat die hondjie na ‘n ondersoek as gesond verklaar het. Die laaste besoek was ‘n week terug gewees waarna die veearts gesê het hy vermoed die hondjie het ontsteking in sy spysverteringskanaal. Hy het die hondjie…
                • Katkos

                  Is daar enige kosse wat katte nie mag eet nie? Bv. is dit goed as daar kos rond staan wat ons eet? Is daar iets wat hulle kan doodmaak of veroorsaak dat hulle siek word?
                  • Hondekos.

                    Ek het vir my twee baba boeletjies gekry. Een is 7 weke oud, die ander een is 6 mde oud. Ek het ook 'n volwasse teef (3 jaar) en 'n reun (9jr). Ek wil graag weet wat die beste kos vir hulle sal wees? Ek is geregistreer en wil graag teel met die 3 jonger honde.
                    • Hond eet rou groente

                      'n Leser wil weet waarom haar hond rou groente eet en een van ons kundiges help.