Voeding en slukprobleme

← Terug na indeks
  • Keuse van honde- en katkos

    Ek het vir my twee baba boeletjies gekry. Een is 7 weke oud, die ander een is 6 mde oud. Ek het ook 'n volwasse teef (3 jaar) en 'n reun (9jr). Ek wil graag weet wat die beste kos vir hulle sal wees. Ek is geregistreer en wil graag teel met die 3 jonger honde.
    • Katkos

      Is daar enige kosse wat katte nie mag eet nie? Bv. is dit goed as daar kos rondstaan wat ons eet? Is daar iets wat hulle kan doodmaak of veroorsaak dat hulle siek word?
      • Swak kondisie van worshond

        Ek het gewonder of julle moontlik vir my raad kan gee oor my worshond. Die hondjie is nou so ‘n jaar en ‘n half oud en hy het nog altyd effens ondervoed gelyk, maar ons het hom al verskeie kere by ’n veearts gehad wat die hondjie na ‘n ondersoek as gesond verklaar het. Die laaste besoek was ‘n week terug gewees waarna die veearts gesê het hy vermoed die hondjie het ontsteking in sy spysverteringskanaal. Hy het die hondjie…
        • Katkos

          Is daar enige kosse wat katte nie mag eet nie? Bv. is dit goed as daar kos rond staan wat ons eet? Is daar iets wat hulle kan doodmaak of veroorsaak dat hulle siek word?
          • Maer Huskys

            Is daar 'n spesiale eetplan vir Huskys, wil 'n leser weet?
            • Katjie eet gesond; bly maer

              Dié katjie kry die regte kosse, sy pels is mooi en blink. Hy eet baie gesond, maar hy bly maer. Wat is fout?
              • Herdershond met refluks

                'n Leser soek raad vir 'n hond wat sy kos opbring en roggel.
                • Die beste voeding vir honde

                  Watter soort kos moet honde waarmee geteel en geskou word, kry?
                  • Worshondjie bly braak

                    'n Leser wil weet waarom hul miniatuur worshondjie altyd sy kos opgooi.
                    • Worshondjies te vet?

                      'n Leser wil weet wat die standaardgewig van worshondjies moet wees, en hoe hulle dieet moet lyk.