Kanker

← Terug na indeks
  • Kanker en chemoterapie van troeteldiere

    My Fox terrier is gediagnoseer met kanker van die melkkliere. Vertel my meer van kanker in troeteldiere en wat is die volgende stap wat gevolg moet word?
    • Worshondjie met vergroeisel

      My worsie het volgens die veearts 'n spier aan sy linkerkant geskeur. Die spier het toe groter geword en die veearts het hom opereer. Nou word dit weer groter en dit kos al baie geld. Wat kan ek doen?