Haarverlies

← Terug na indeks
  • Haarverlies in diere

    My buurman het 'n klein kalfie wat normaal gebore is met geen probleem nie. Na 'n ruk het sy hare net begin uitval vir geen rede nie en soveel so dat slegs 'n kwart van die kalf se lyf met hare bedek is. Wat kan die rede wees?
    • Velkondisies in honde en katte

      Kan iemand my dalk help asseblief? Ek het ‘n swart worshondjie gekruis met ‘n Jack Russel, baie oulike kruising! Sy het ‘n probleem: in die somer krap sy haar gedurig, hare val uit maar net vir ‘n kort periode dan gaan dit weer oor! Hierdie somer hou dit net aan en aan en sy bly krap. Sy kry nou al stukkende plekkies op haar vel, veral haar rug! Sy het al inspuitings gekry asook kortisoon en allergiepille. Ek het al…
      • Hond verloor hare

        Ons Jack Russel is 10 weke oud en sy is besig om al haar hare te verloor. Sy eet Pedigree kos vir klein hondjies. Sy het al haar inentings gekry. Wat kan ek doen?
        • Skaaphond in stad verloor hare

          'n Leser vra raad vir sy skaaphond wat geweldig baie hare verloor.
          • Kat verloor hare

            Dié kat verloor haar hare en haar eienaar is raadop. 'n Kenner gee raad oor haar probleem.