Ektoparasiete

← Terug na indeks
  • Velkondisies in honde en katte

    Kan iemand my dalk help asseblief? Ek het ‘n swart worshondjie gekruis met ‘n Jack Russel, baie oulike kruising! Sy het ‘n probleem: in die somer krap sy haar gedurig, hare val uit maar net vir ‘n kort periode dan gaan dit weer oor! Hierdie somer hou dit net aan en aan en sy bly krap. Sy kry nou al stukkende plekkies op haar vel, veral haar rug! Sy het al inspuitings gekry asook kortisoon en allergiepille. Ek het al…
    • Myte en luise in honde en katte

      Watter myte en luise kom voor op honde en katte en watter siektetekens veroorsaak hulle?
      • Myte op honde se beddegoed

        Onlangs het 'n veearts Jitters gediagnoseer by een van my honde. Waar kom dit vandaan?
        • Probleme met vlieë by hond

          Ons hond trek al wat vlieg is aan. Ek het hom goed gedip met die dip wat ek by die veearts gekry het maar die vlieë pak steeds op hom.
          • Vlooiprobleem

            Ek gebruik die bekendste maak opgietmiddel vir vlooie en bosluise op my Duitse Herdershonde. Hulle dra ook elkeen 'n halsband vir vlooie en bosluise. Ek vind dat hulle vir slegs twee weke redelik skoon is en dan begin die gekrap weer. Wat kan ek nog gebruik? Is daar nie iets wat die honde se bloed bitter maak nie? (L. Kellermann, jakkelsdraf@telkomsa.net)