Genetiese defekte

← Terug na indeks
  • Gesplete verhemelte of gesplete lip

    Ons boer in die suide van Namibië. Die boerbokke lam nou en vanweë die gunstige omstandighede, is die drielinge volop. Onder andere is een van 'n drieling met 'n gesplete verhemelte gebore. Kan u aan my verduidelik wat dit veroorsaak en of dit verhoed kan word? Is daar 'n kans op oorlewing?
    • Genetiese defekte in honde en katte

      Ek soek meer inligting oor kondisies wat deur teling oorgedra kan word, asseblief.
      • Heupdisplasie en geboorte

        Kan 'n hond met heupdisplasie normaal geboorte kan skenk? 'n Veearts beantwoord hierdie vraag.
        • Heupdisplasie by honde

          Wat is die beste behandeling vir honde met heupdisplasie? 'n Veearts gee raad.
          • Heupdisplasie by honde

            Sal 'n boerboelteef wat aan heupdisplasie ly, normaal geboorte kan skenk?