Geboorte

← Terug na indeks
  • Tefie het ‘n bloederige afskeiding na geboorte

    My tefie het gister 4 kleintjies gekry en als het wonderlik gelyk die hele tyd. Maar ek het nou net 'n bloederige afskeiding by haar gesien. Sy lyk ook asof sy die hele tyd warm kry en dors is. Wat kan fout wees?
    • Tekens van geboorte by teef

      Watter tekens kan ek sien voordat ‘n teef geboorte gaan gee?
      • Hulp aan hond wat kraam

        Is daar enige iets wat ek as eienaar kan doen om dinge beter te maak terwyl my hond, ‘n Duitse korthaar pointer geboorte gee?