Dragtigheid

← Terug na indeks
  • Dragtigheidsperiodes van soogdiere

    Ek soek inligting oor dragtigheidsperiodes van soogdiere
    • Ongewone gedrag van Jack Russell–tefie

      Ons het ‘n Jack Russeltefie van omtrent so 2.5 jaar oud! Sy was gedek en ons het haar veearts toe gevat om gesteriliseer te word aangesien sy nie haar kleintjies sou kon dra nie (sy was deur ‘n motor raakgery toe sy ‘n jaar oud was en haar bekkenbene, heupe en rug is met draad aanmekaar gesit). Haar gedrag het nou ewe skielik verander! Die veearts sê sy was wel 2 weke dragtig toe hulle haar steriliseer, maar dis nou…
      • Dragtigheid in ouer honde

        Tot op watter ouderdom kan my Maltees nog dragtig raak? Sy is nou 11 jaar oud.
        • Veeartsondersoeke om dragtigheid te bevestig in hondetewe en katwyfies

          Ek wil graag weet of my hondetewe en katwyfies dragtig is. Watter ondersoeke kan ‘n veearts doen om dragtigheid te bevestig?
          • Skyndragtigheid en mastitis by teef

            Goeiedag. My dogter het 'n baster teef hond wat al tussen 6 en 7 jaar oud is. Sy toon soms tekens dat sy dragtig is, tepels wat swel en uitsit en vog wat uitkom, maar net vir kort rukkie dan is dit weg. Tans het sy dit weer maar erger as ander tye. Sy is lusteloos en vloeistof loop uit die tepels uit. Die tepels is rooi en geswel. Wat is besig om te gebeur en hoe kan sy haar…