Sterilisasie

← Terug na indeks
  • Ongewone gedrag van Jack Russell–tefie

    Ons het ‘n Jack Russeltefie van omtrent so 2.5 jaar oud! Sy was gedek en ons het haar veearts toe gevat om gesteriliseer te word aangesien sy nie haar kleintjies sou kon dra nie (sy was deur ‘n motor raakgery toe sy ‘n jaar oud was en haar bekkenbene, heupe en rug is met draad aanmekaar gesit). Haar gedrag het nou ewe skielik verander! Die veearts sê sy was wel 2 weke dragtig toe hulle haar steriliseer, maar dis nou…
    • Sterilisasie van ‘n jong teef

      Moet 'n jong teef ten minste een keer kleintjies kry voordat sy reggemaak word? Ek het 'n Border Collie van omtrent 6 maande. Ek wil graag weet of sy reggemaak kan word sonder om kleintjies te kry? My oupa het vir my gesê dat tewe siektes kry as hulle nie eers een keer kleintjies kry nie. Is dit waar? Sal dit haar gesondhied belemmer? Ons het 'n ook 'n reun wat omtrent 7 jaar oud. As die teef gedek sou…