Vergiftiging

← Terug na indeks
  • Agterlyfverlamming in katte

    Iemand het my kat gif ingegee. Sy agterlyf is lam, sy voorlyf veg nog. Daar is geen braking of diarree nie. Ons het nie ‘n veearts nie. Wat kan ek by die huis doen om haar te probeer red?
    • Skielike dood van hond met bloederigheid in mond en mis

      Ons hond (Frodo) het gistermiddag half lusteloos voorgekom. Vandag was hy sommer baie siek en teen 7 uur vanaand is hy dood. Wat kan so vinnig veroorsaak dat 'n dier sommer in minder as 24 uur doodgaan? Hy het geweldig bloed by sy mond gehad en ook in sy laaste stoelgang. Kan ons vergiftiging as 'n moontlikheid oorweeg?
      • “Two Step” vergiftiging

        Hoe lank bly die gif Temik, ook in die misdaadwêreld bekend as “Two Step” giftig? Daar is prober om by ons in te breek en die inbrekers het gif in die buurman se erf gegooi. Hy het die sement waar hulle die gif gegooi het, afgewas met Jeyes Fluid, maar van dit moes seker in die gras beland het en van dit het dalk selfs ook op ons gras beland, want drie weke later het my arme kat van die…