Swak kondisie

← Terug na indeks
  • Swak kondisie van worshond

    Ek het gewonder of julle moontlik vir my raad kan gee oor my worshond. Die hondjie is nou so ‘n jaar en ‘n half oud en hy het nog altyd effens ondervoed gelyk, maar ons het hom al verskeie kere by ’n veearts gehad wat die hondjie na ‘n ondersoek as gesond verklaar het. Die laaste besoek was ‘n week terug gewees waarna die veearts gesê het hy vermoed die hondjie het ontsteking in sy spysverteringskanaal. Hy het die hondjie…