Skuim in bek

← Terug na indeks
  • Jack Russel met skuim om bek

    Ons woon op ‘n plot en het 2 Jack Russels. Die jonger een is baie nuuskierig. Gisteraand het sy van buite gekom met skuim om haar bek en het sommer omgeval. Ek het haar melk ingegee en kort daarna was sy weer aan die huppel. Is dit dalk iets wat sy geëet het?