Skielike dood

← Terug na indeks
  • Skielike dood van hond met bloederigheid in mond en mis

    Ons hond (Frodo) het gistermiddag half lusteloos voorgekom. Vandag was hy sommer baie siek en teen 7 uur vanaand is hy dood. Wat kan so vinnig veroorsaak dat 'n dier sommer in minder as 24 uur doodgaan? Hy het geweldig bloed by sy mond gehad en ook in sy laaste stoelgang. Kan ons vergiftiging as 'n moontlikheid oorweeg?
    • Skielike dood van hond

      My Skotse terri?r (9 jaar oud) is skielik dood. Binne 'n uur het sy in 'n koma gegaan. Die veearts kon geen infeksie of enige verstoppings kry nie en het haar vloeistowwe ingegee, waarna sy verbeter het. Kort daarna het sy vererger (bloed gebraak, diarree). Ons het vooraf geen aanduiding gehad dat sy siek is nie. Sy het vir ‘n tyd geweldig water gedrink, wat in die laaste tyd verbeter het. Verder het haar stertjie die afgelope tyd gehang en…