Sere

← Terug na indeks
  • Swelsel en seer op hond

    Twee gelede het my whippet skielik 'n swelsel so groot soos 'n duifeier op sy boud gekry. Die swelsel het binne 'n paar uur ontwikkel. Die hond het heeltyd daaraan gelek tot die vel af is en toe is daar 'n wond van omtrent 2cm in deursnee. Ek weet nie wat die oorsaak was nie, moonlik 'n byt (spinnekop?). Veearts het antibiotika gegee en wondmedisyne. Wond het mooi begin gesond word, maar nou skielik is daar weer 'n swelsel net…
    • Seer op kat se neus

      Ons gemmermannetjie huiskat van ongeveer 12 jaar het 'n baie, baie seer seerplek op sy neus. Dit lyk asof hierdie seer die neus opeet. Dit het eers gelyk soos 'n skrapie, maar het later 'n groot seer geword. Ek het al 'n antibiotiese room probeer, asook Gentian Violet, maar niks help nie. Hy krap ook gedurig die roof af. Die plek lyk al regtig baie sleg. Kan dit dalk velkanker wees? Wat kan ek doen? Daar is niks fout met…
      • Sere op hond se kop

        My hond kry iets op sy kop. Dit lyk soos vratjies en is swart. Dit het aanvanklik gelyk soos 'n bosluis, maar dit raak meer en groter. Wat kan dit wees? Kan ek iets koop wat sal help? - Dawn Hattingh (dawnva@feltex.co.za)