Prolaps

← Terug na indeks
  • Uitstulping van die traanklier

    Ons hond (Basset, 7 jr oud) se traanklier het uitgespring - sit op onderste ooglid - raad asb.
    • Boerboelteef met vaginale prolaps

      My Boerboelteef is Desember 2004 gebore. Sy is tans op hitte en haar "binnegoed" hang heeltemal uit. Moet sy gesterliseer word of sal dit help as sy eenkeer dragtig word? Alles is weer "normaal" nadat sy klaar op hitte was.