Orgitis

← Terug na indeks
  • Hond se testes is geswel

    My uitstekende, werkende, 2 jaar oue skaaphond was ongeveer 2 maande gelede siek aan brongitis en het sy kursus medisyne voltooi. ‘n Maand later galsieksimptome gehad. Phenamidine aan my voorgeskryf. ‘n Week gelede het hy weer dieselfde simptome met koors van 40,6°C en toe het ek Forray 65 gespuit. Hy het toe ook vitamien B en ysterryke kos gekry. Vandag is sy testikels geswel, so groot soos tennisballe. Kan dit verband hou met enige van bogenoemde en sou ek hom…