Opgeblaas

← Terug na indeks
  • Bulhond se maag is opgeswel

    My bulhond is nou 18 maande oud. Toe hy klein was, het hy hom ooreet. Vandag is sy maag so groot dat dit lyk of hy 2 rugbyballe ingesluk het. Hy slaap heeldag. Hy wil glad nie stap nie en as ek hom met biltong verlei om te stap, word hy na ‘n paar tre? so moeg dat sy borsie toetrek. Ek weeg sy kos af, maar dit help nie. Hy drink so baie water dat dit lyk of hy…
    • Opgeblaasde worshond

      Ek het ’n gesteriliseerde worshondteef van ongeveer 10 jaar oud. Sy lyk soos ’n skaap met suurpens - baie opgeblaas. Ek het haar by die veearts gehad en hy het haar suiker getoets: dit was normaal. Gekyk vir enige obstruksies, daar was geen toe gee hy ontwurming en sê sy is vet ek moet oor 3 maande terug kom. Sy kan nie oornag 5kg optel nie! Sy lyk baie ongemaklik!!