Oogsiektes

← Terug na indeks
  • Uitstulping van die traanklier

    Ons hond (Basset, 7 jr oud) se traanklier het uitgespring - sit op onderste ooglid - raad asb.
    • Wit van Boerboel se oog is geswel

      Die wit van die oog van my Boerboel is ewe skielik van gister af geswel en die oog traan Sy bly die oog teen alles skuur, dit lyk of dit jeuk en haar baie pla. Wat kan dit wees en hoe behandel ek dit tuis?
      • Kat krap hond in die oog

        My worshondjie (4 maande oud) is 3 dae gelede in die oog gekrap deur 'n kat. Ons het Saterdag by 'n veearts gehad wat antibiotiese druppels gegee om 4 uurliks in die oog gegooi te word. Van Sondag af maak hy die ogie oop en hy speel alweer lekker, maar die oog is dof in vergelyking met die ander een. Daar is ook 'n geel/goue kolletjie in die oog. Dink u verdere behandeling is nodig of is daar enige natuurlike…
        • Infeksie in katte se oë

          Ons het onlangs twee klein katjies gekry. Hulle is pragtig gesond. Ongelukkig sukkel ons nou om hul oë skoon te hou.
          • Kat se oë traan

            Ek het 'n wit katjie met ogies wat van sy geboorte af traan. Wat kan ek doen om hom te help?
            • Hond met oogprobleme

              'n Leser se hond het oogprobleme, wat die gevolg kan wees van die afwesigheid van pigment.