Nierversaking

← Terug na indeks
  • Urien van hond ruik suur

    My klein tefie is bang om uit te gaan gedurende swaar donderweer. Sy urineer in die badkamer elke keer op dieselfde plek. Ek droog dit met ‘n klein handdoekie op, was hande en gooi droë handdoek op die plek op die vloer. Sy urineer mooi op die handdoek, maar haar urine het die skerp suur/ammoniak reuk. Sy is 8 jaar oud. Dit is ’n nuwe ding, die bang wees vir die donderweer en binne urineer vandat my boerboelreun oorlede is.…
    • Nierversaking in honde

      My bulterrier is 4 maande oud. Hy is so 2 weke terug gediagnoseer met nierversaking. Die veearts het ‘n sonar van nier gedoen en daar is gevind dat sy nier nie eers die struktuur van ‘n nier het nie. Ek wil graag weet of daar enige iets is wat ons kan doen om hom te help om gesond te bly en watse kos en byvoeding ons hom kan gee. Ons meng elke dag so bietjie blikkie hondevleis vir hom by…
      • Hond met nierversaking

        Ek het 'n Rottweiler X teef, 12 jaar 8 maande oud, maar is nog sterk. Sy is 4 jaar gelede gediagnoseer met effense nierversaking. Die afgelope 2 maande eet sy baie swak - moet erg moeite doen dat sy eet. Nierkos wil sy glad nie eet nie - sien haar stoelgang is groenerig en slymerig - sien ook sy lek die duiwe se mis. Wil ook graag gras eet. Kan die gebrek aan eetlus en groen stoelgang dalk iets te…