Neus

← Terug na indeks
  • Hondjie het kors op sy neus

    Ons Yorkie het ‘n korslaag ontwikkel wat sy neus oorgroei. Dit is ’n droë kors en bloei of sweer nie. Hy jeuk of krap ook nie. Lyk net baie sleg en ongemaklik.