Naelbreuk

← Terug na indeks
  • Naelbreuk in hondjie

    My reunhondjie het ‘n naelbreuk. Kan hy teel en wat is die nadeel daaraan dat hy ‘n breuk het? Waarom gebeur dit? Ek het asb. raad nodig.