Melkkoors

← Terug na indeks
  • Melkkoors en mastitis in katte

    My worshond het my kat se kleintjies doodgebyt. Wat is die kanse vir melkkoors en mastitis as die klein katjies nog nie regtig aan die ma gedrink het nie. Hul was maar ‘n paar ure oud.
    • Kan hond melkkoors kry?

      My Bull terrier het kleintjies gekry, maar haar tepels (veral agter) is hard en rooi.Wat kan ek doen om dit reg te kry? Die kleintjies is almal dood. Dit was haar eerste werpsel en ek kan nie agterkom of dit weens die tekort aan melk is of kon hulle maar net nie die laaste paar dae se koue weerstaan nie. - Louis (lfacoetzee@yahoo.com)
      • Melkkoors by hond

        'n Leser wil weet wat gedoen kan word om melkkoors by 'n Jack Russel te voorkom en een van ons kundiges help.