Melkkliere geswel

← Terug na indeks
  • Kanker en chemoterapie van troeteldiere

    My Fox terrier is gediagnoseer met kanker van die melkkliere. Vertel my meer van kanker in troeteldiere en wat is die volgende stap wat gevolg moet word?
    • Hond se melkkliere baie geswel na speen

      My worshondtefie het kleintjies gehad. Hul is op 6 weke weggegee, maar nou het sy steeds BAIE melk. Is dit reg of wat kan ek vir haar doen? Dis net twee tepels wat nog erg geswel is.