Mastitis

← Terug na indeks
  • Tefie het ‘n bloederige afskeiding na geboorte

    My tefie het gister 4 kleintjies gekry en als het wonderlik gelyk die hele tyd. Maar ek het nou net 'n bloederige afskeiding by haar gesien. Sy lyk ook asof sy die hele tyd warm kry en dors is. Wat kan fout wees?
    • Opdroog van teef

      My hond het kleintjies gekry, maar daar was geen bloed nie net swart afskeiding. Al die hondjies is dood en sy het almal opgevreet. Hoe kan ek van die melk ontslae raak?
      • Melkkoors en mastitis in katte

        My worshond het my kat se kleintjies doodgebyt. Wat is die kanse vir melkkoors en mastitis as die klein katjies nog nie regtig aan die ma gedrink het nie. Hul was maar ‘n paar ure oud.
        • Skyndragtigheid en mastitis by teef

          Goeiedag. My dogter het 'n baster teef hond wat al tussen 6 en 7 jaar oud is. Sy toon soms tekens dat sy dragtig is, tepels wat swel en uitsit en vog wat uitkom, maar net vir kort rukkie dan is dit weg. Tans het sy dit weer maar erger as ander tye. Sy is lusteloos en vloeistof loop uit die tepels uit. Die tepels is rooi en geswel. Wat is besig om te gebeur en hoe kan sy haar…