Katgriep

← Terug na indeks
  • Parvovirus infeksie in honde

    Ek het ‘n groot hondeboerdery en sukkel om Parvo onder beheer te kry. Het u enige raad vir my?
    • Aansteeklikheid van katgriep

      Hoe lank vat katgriep om aan te steek? Iemand het drie weke gelede 'n Yorkie by my gekoop en beweer nou die dier het katgriep.
      • Toetse om siektes in honde te bevestig

        Is daar ‘n bloedtoets om dadelik te kan bepaal of my hond katgriep het?
        • Katgriepvirus se oorlewing

          My Rottweiler van 4 maande is dood aan katgriep. As ek nou weer 'n kleintjie aanskaf, wat is die moontlikheid dat hy dit ook kan kry? Moet die erf nou ontsmet word of moet ek jare wag dat die virus verdwyn?
          • Skielike dood van hond met bloederigheid in mond en mis

            Ons hond (Frodo) het gistermiddag half lusteloos voorgekom. Vandag was hy sommer baie siek en teen 7 uur vanaand is hy dood. Wat kan so vinnig veroorsaak dat 'n dier sommer in minder as 24 uur doodgaan? Hy het geweldig bloed by sy mond gehad en ook in sy laaste stoelgang. Kan ons vergiftiging as 'n moontlikheid oorweeg?
            • Katgriep: verdere vrae

              Ons het een maand gelede 'n 6 maande oue Labrador by vriende gekry. Dit wil voorkom asof hy net sy eerste inspuiting gekry het en daarna nie weer nie. Die hond is siek en ons het hom veearts toe geneem. Hy het nie koors nie, maar sy witbloedtelling is laag. Die veearts vermoed dat dit katgriep kan wees. Die hond braak met tussenposes en hy het bloederige diarree. Ons het Synulox 250 mg - Antibiotika, Quantel tablette vir ontwurming en…
              • Katgriep

                Die veearts het gesê my hond het katgriep, sy maag spoel nie, maar hy braak. Ek sukkel om hom te voer. Is daar enige raad?