Hondsdolheid

← Terug na indeks
  • Hondsdolheid is dodelik

    Volgens die siekterapporteringstelsel van RuVASA (www.ruvasa.co.za) word hondsdolheid wydverspreid aangemeld. Watter voorsorgmaatreëls kan getref word?
    • Hondsdolheidsgevalle

      Na aanleiding van ‘n artikel wat op Landbouforum verskyn het waar ‘n jakkals ‘n leeu aangevat het, het die volgende interessante inligting oor hondsdolheid op die forum verskyn. Klik op onderstaande pdf om die artikel oor die jakkals en die leeu te sien.