Hardlywigheid

← Terug na indeks
  • Hond met kanker

    Ek weet 'n hond is nou nie vee nie, maar ek soek asb. raad. Ons plaaslike veearts reken my ma se poedel het kanker. Hy is hardlywig en sy pens is kliphard. Sy eetlus is swak, maar hy is nog baie lewendig. Behandeling? Kos?
    • Bulhond se maag is opgeswel

      My bulhond is nou 18 maande oud. Toe hy klein was, het hy hom ooreet. Vandag is sy maag so groot dat dit lyk of hy 2 rugbyballe ingesluk het. Hy slaap heeldag. Hy wil glad nie stap nie en as ek hom met biltong verlei om te stap, word hy na ‘n paar tre? so moeg dat sy borsie toetrek. Ek weeg sy kos af, maar dit help nie. Hy drink so baie water dat dit lyk of hy…
      • Hondjie is hardlywig na ongeluk

        Hoop jy kan my help. My hondjie is so 4 maande terug raak gery. Sy het `n operasie ondergaan en was so 2 maande in die hospitaal, want hul moes `n C-klamp insit sodat sy weer haar beentjie kan gebruik, want haar heup het ook baie seergekry met die ongeluk. Na die operasie sukkel sy baie met haar stoelgang, so asof sy bang is om op die beentjie te staan en dan net terughou totdat sy hardlywig raak. ek weet…
        • Hardlywigheid by honde

          Wat kan ek vir my klein hondjie van ongeveer 7 weke gee vir hardlywigheid?