Diarree

← Terug na indeks
  • Honde wat gras vreet

    Waarom eet al my honde heeldag gras?
    • Diarree in honde

      Ek het twee poedels wat hulle normale kos ge?et het wat bestaan uit pilletjies wat met geblikte kos gemeng is. Hulle magies werk nou so aquakleur groen. Wat kan die oorsaak hiervan wees?
      • Toetse om siektes in honde te bevestig

        Is daar ‘n bloedtoets om dadelik te kan bepaal of my hond katgriep het?
        • Loop maag in jong hondjie

          Ons het 'n Boerboel/Rotweiler kruising van so sewe weke oud wat vandat sy van die ma weggevat is 'n loop maag ontwikkel het.Wat kan ek vir haar gee om die spoeling te stop? Is dit moontlik dat die verskuiwing van een area na ‘n ander die moontlike oorsaak kan wees? Kan dit wurms wees? Op watter ouderdom moet hondjies hul eerste inenting kry?