Bosluiskoors (galkoors)

← Terug na indeks
  • Moontlike galkoors in miniatuur dobermann

    My miniatuur dobermann was op die plaas vir 2 weke. Vanoggend bosluise afgehaal van haar af. Vanaand is sy lam in die agterlyf, maar haar tandvleise is donkerpienk. is dit moontlik die simptome van bosluiskoors in honde?
    • Nuut: Entstof teen bosluiskoors by honde

      Vroeër was streng kontrole van bosluise die enigste manier om honde teen bosluiskoors te beskerm. 'n Entstof is nou beskikbaar om honde teen bosluiskoors te immuniseer.
      • Serebrale bosluiskoors by honde

        Bosluiskoors (babesiose) is 'n siekte wat deur bosluise oorgedra word by veral jong honde, alhoewel honde van alle ouderdomme aangetas kan word.