Bewegingsprobleme

← Terug na indeks
  • Agterlyfverlamming in katte

    Iemand het my kat gif ingegee. Sy agterlyf is lam, sy voorlyf veg nog. Daar is geen braking of diarree nie. Ons het nie ‘n veearts nie. Wat kan ek by die huis doen om haar te probeer red?
    • Myastenia gravis

      'n Jack Russell is die week met Myastenia gravis gediagnoseer. Ek soek meer inligting oor die siekte, asseblief.
      • Ataksie in honde

        Wat kan die oorsake wees van ataksie in honde?
        • Verlamming by worshondjie

          'n Leser wil weet of haar worshond se verlamming na 'n suksevolle operasie sal terugkom. Een van ons kundiges gee raad.
          • Voetkussing-infeksie/besering by hond

            My Chow het begin kruppel loop en kan glad nie sy voorpoot gebruik nie. Ek het die been van bo na onder gevoel en kon geen beenbreuke voel nie
            • Hond met gebreklike poot

              "Ek het op die internet gelees dat daar spesifieke kouse oorsee beskikbaar is vir honde met voetbeserings. Gee raad, asb" vra 'n leser.
              • Worshond het dalk artritis

                Ons het 2 worshonde waarvan die reuntjie deesdae met die vreeslike koue baie ineengetrek loop. Wat kan dit wees?
                • Rumatiek by 6-jarige Boerboel

                  My beste Boerboel-teelreun kry nou vermoedelik rumatiek in sy gewrigte. Wat moet ek doen?
                  • Hond met skewe been

                    'n Leser se worshond het 'n krom voorpoot (wat hom min pla) en sy vra of dit nie later 'n probleem kan word nie.