Baarmoederinfeksie

← Terug na indeks
  • Tefie het ‘n bloederige afskeiding na geboorte

    My tefie het gister 4 kleintjies gekry en als het wonderlik gelyk die hele tyd. Maar ek het nou net 'n bloederige afskeiding by haar gesien. Sy lyk ook asof sy die hele tyd warm kry en dors is. Wat kan fout wees?
    • Baarmoederinfeksie in honde

      Ek het ’n 10 maande oue Yorkietefie. Sy was nog nie voorheen op hitte nie, maar het so 3 weke terug begin swel. Sy is nou baie geswel vir ongeveer 5 dae, maar bloei nie. Ek het ‘n sneesdoekie gebruik om die vulva mee af te vee en daar was geen teken van bloeding nie, maar wel ’n effense witterige afskeiding. Is dit ’n baarmoederinfeksie? My veearts is uitstedig en ek het net doxydog pille. Sal dit help? Wat is…