Anaalkliere

← Terug na indeks
  • Anaalsaksiekte in honde

    Ek het ‘n reggemaakte groot reun hond wat al taamlik oud is. Hy bly sy agterstewe skuur. Ek het hom al ‘n paar keer ontwurm, maar dit hou nie op nie.
    • Hond vryf haar neus en skuur op haar agterstewe

      My hond vryf haar neus met haar pote en sy skuur haar agterstewe op die mat. Wat kan dit wees?
      • Worshonde ruik sleg

        My worshonde krap aanhoudend en hul gee’n baie snaakse reuk af. Ek bad hul gereeld elke naweek met honde shampoo maar daar is geen verbetering nie. Ouderdom kan dit nie wees nie want die een is 5 jaar en die andereen 1 jaar oud.