Medikasie

← Terug na indeks
  • Onttrekkingsperiode van medisyne

    Ek het 'n hanslam met sulfadimetoksien ingespuit en daardie aand het een van my honde haar boud gebyt en die vleis uitgevreet. Dis nou 4 dae later en die lam herstel vinnig! My vraag is, op die waarskuwingsblaadjie het hulle gesê "Moenie binne 7 dae vir menslike gebruik slag nie", wat kan met die hond gebeur as hy die vleis ingeneem het? Een van my honde lyk olik en het skuim om sy bek. En sommer oor die algemeen, wat…
    • Pille in heuning vir opgeblaasde bulhond

      My bulhond weier om sy pille te drink tensy ek dit met heuning ingee. Is heunig gevaarlik vir honde? Hy word 1 keer in 3 weke siek dan braak hy goudgeel water. En as dit oor is, is hy weer beter. Kan dit die heuning wees?
      • Gebruik van nie-geregistreerde medisyne, asook die gebruik van hondemedisyne in katte

        Ek het medisyne wat ek vir beeste gekoop het in my medisynekas. Kan ek dit vir my hond gee? Nog ‘n vraag: Kan ek hondemedisyne vir katte gee?
        • Mensmedisyne vir diere

          Die bure se honde het my worshond getakel. Sy stertjie was amper af en ek het hom verbind. Ek het hom nie eers ‘n vol lepel Mybulen stroop gegee nie en hy het dieselfde aand weer ge?et. Die volgende oggend is hy dood. Kan die middel giftig vir honde wees?