Immunisering

← Terug na indeks
  • Katjies – inenting en ontwurming

    1. Van watter ouderdom af moet babakatjies ontwurm word? 2. Is ontwurming giftig vir katjies jonger as 4 weke? 3. Indien bloeding voorkom in hul stoelgang en mikroskopies is wurms en infeksie uitgesluit, kan dit moontlik veroorsaak word deur die melk wat hulle drink of wat anders kan die oorsaak wees? 4.Kan 'n katjie haar urine terughou en opbou in die blaas indien nie gestimmuleer word nie of sal sy op haar eie kan urineer? 5. Wanneer moet ek my…
    • Inentings vir katte

      Ek wil 'n klein kathotel begin. Graag wil ek weet watter minimum inspuitings noodsaaklik is vir my diere-gaste. Ek weet van die 3:1 en hondsdolheid, maar watter inentings is nog noodsaaklik waar baie katte bymekaar is (veral in die Desembervakansie)? Die plan is dat slegs katte van dieselfde familie in een hok geplaas word, maar die hokke is tog langs mekaar?
      • Teler wil sy honde self inent

        'n Hondeteler wil sy honde inent, maar 'n veearts verduidelik hier hoekom hy liefs daarvan moet afsien.