Vrees

← Terug na indeks
  • Honde en slange

    My Boerwindhondreun is glad nie bang vir slange nie! Is dit algemeen vir jaghonde om nie bang te wees vir slange nie? Ek het 'n Miniatuur Pincher gehad wat goed geweet het 'n slang is gevaar en ons altyd gewaarsku het. Nou wonder ek of dit sal help om weer 'n Pincher te kry? Wat is die kanse dat my windhond sal leer by die klein hondjie? My windhond is nog al hond wat ons het.
    • Donderweer- en vuurwerkfobie in honde

      Is daar iets wat ek kan doen om my troeteldiere te beskerm of voor te berei om donderweer en vuurwerke beter te hanteer?
      • Urien van hond ruik suur

        My klein tefie is bang om uit te gaan gedurende swaar donderweer. Sy urineer in die badkamer elke keer op dieselfde plek. Ek droog dit met ‘n klein handdoekie op, was hande en gooi droë handdoek op die plek op die vloer. Sy urineer mooi op die handdoek, maar haar urine het die skerp suur/ammoniak reuk. Sy is 8 jaar oud. Dit is ’n nuwe ding, die bang wees vir die donderweer en binne urineer vandat my boerboelreun oorlede is.…
        • Jack Russell hondjie bang vir goggavangerlig

          Ek het 'n Jack Russelltefie van ongeveer 2 jaar oud, (deel van ons groep van 4 Jack Russell honde). Sy is geneig tot senuagtigheid by tye (lei ook aan skeidingsangs - sy het gesien hoe een van ons ander honde doodgery is toe sy so 2 maande oud was en daarna was sy nie weer dieselfde nie...). Ek het onlangs 'n goggavangerlig aangeskaf om te help met insekte in die nag. Na die eerste keer wat ek die lig aangeskakel…
          • Vervoer van kat na nuwe omgewing

            Ek verhuis eersdaags met my kat na ‘n nuwe omgewing en woning, Hoe gemaak om my kat by my nuwe omgewing te laat inskakel en hoe vervoer ek my kat in die motor?
            • Klappers en donderweer

              My diere was weereens vreesbevange met die afskiet van vuurwerke gedurende die feesseisoen. Is daar middels wat ek vir my diere kan ingee om my diere te kalmeer?
              • Troeteldiere en klappers

                'n Raadop honde-eienaar wil weet hoe kan die feesseisoen vir troeteldiere makliker gemaak word, en waar kan klapperskietery gerapporteer word?