Gedragsprobleme

← Terug na indeks
  • Teef eet van werpsel

    'n Leser is ontsteld omdat oor haar hond se optrede nadat sy geboorte aan sewe klein hondjies gegee het. 'n Veearts verduidelik.
    • Help! Kat ontlas in huis

      Goeie raad vir dié probleem by katte.
      • Wolfhond het altyd iets in bek!

        Is dit normaal dat'n wolfhond altyd met 'n voorwerp in die bek rondhardloop?
        • Worshondstreke!

          Hierdie worshond stap in die huis in om sy been te lig. Hoe keer 'n mens dit?
          • Great Dane vreet sy eie mis

            'n Leser soek raad omdat sy Great Dane alles vreet wat voorkom - ook sy eie mis.
            • Worshond grou gate

              "Hoe kan ek keer dat my worshond nie my plante uitgrou nie," vra 'n raadop leser.
              • Worsie op hitte val Boerboelteef aan

                Ek wil graag weet of dit natuurlik is dat my worshondteef ons nuwe Boerboelteef van 7 weke aanhoudend aanval sodra sy in haar omgewing is as ons tuis is. Hulle twee het saam gespeel voordat sy op hitte geraak het. - Michelle (smithm@ruto.co.za)