Gedragsprobleme

← Terug na indeks
  • Werpsel “verdwyn”

    Uit 'n werspel van vier Jack Russeltjies is twee dood en het een spoorloos verdwyn. Die eienaars wil weet of die ma of die reun dalk iets hiermee te make kan hê.
    • Troeteldiere en klappers

      'n Raadop honde-eienaar wil weet hoe kan die feesseisoen vir troeteldiere makliker gemaak word, en waar kan klapperskietery gerapporteer word?
      • Bakleierige honde

        Dit is bekend dat twee tewe van dieselfde ouderdom geneig is om te baklei. Watter raad is daar?
        • Honde wat baklei

          Ek het 2 honde saam groot gemaak en hul is nou amper 1 jaar oud. Twee puik waghonde, maar skielik kan hul mekaar nie meer verdra nie.
          • Soek hulp met blaffende hondjies

            Ek het twee hondjies, 'n kruis tussen 'n Jack Russell en 'n Maltese en 'n kruis tussen 'n worsie en 'n miniatuur Doberman. Hulle blaf onophoudelik vir die hond langsaan.
            • Jack Russell-teef loop rond

              "Ek sit met my hande in my hare. My hond is 14 maande oud en sy is gesterliseer in Januarie 2007. As ons haar nie vasmaak terwyl ons by die werk is nie loop sy weg."
              • Hond ontlas op stoep

                "Ons het 'n opregte Dobermann-teef gekoop. Sy is nou 'n uitgegroeide hond, maar kom doen haar besigheid op my stoep, en sy het 'n hele tuin, met grasperk en al! Hoe kan ons dit uit haar kry?"
                • Bull Mastiff val ponie aan

                  'n Leser se hond het haar ponie aangeval, ten spyte daarvan dat die twee saam grootgeword het. Hoekom het dit gebeur?
                  • Hoe keer ek dat Staffie skape vang?

                    'n Leser is bekommerd dat sy Staffie skape gaan vang. 'n Veearts wat met honde spesialiseer, gee raad.
                    • Sal honde baklei?

                      Ek het 'n 3 jarige Staffie-teef en my seun het 'n jong Staffie-teef van nege maande oud. Sal hulle baklei as hulle op een erf bly?