Depressie

← Terug na indeks
  • Depressie by honde

    Ek het ‘n Australiaanse Kelpie. Hy is tans 11 maande oud en toon volgens my tekens van depressie. Hy kan redelik liefdevol wees en dan skielik is hy doodbang as iemand aan hom wil raak en kruip dan onder die bed in. Hy is dan aggressief as jy aan hom aandag gee. Hy kry baie liefde van almal in die huis. Hy is ook baie bang vir ‘n halsband. Met baie geduld en liefde kon ek nou ‘n halsband om…