Boomeekhoring

← Terug na indeks
  • Boomeekhoring as troeteldier

    Ek het so jaar terug ‘n eekhoring as geskenk gekry by my man. Dis die wonderlikste diertjie onder die son en ek is natuurlik mal oor haar. Met haar aankope by die teler het ons 'n lys gekry oor als wat sy mag eet en nie mag eet nie, maar die dingetjie is soos 'n stout kind en wil als eet wat sy nie mag nie. Ek wil graag weet wat is die gevaarlikste tipe kos en lekkernye vir haar…