Andersoortige troeteldiere

← Terug na indeks
  • Voedsel vir marmosetapies en gevlekte ooruile

    Wat se kos eet marmosetapies en gevlekte ooruile?
    • Voedingsbehoeftes van skilpaaie

      Wat is die voedingsbehoeftes van skilpaaie?
      • Reptiel troeteldiere in die huis

        Kan reptiele wat in gevangenisskap aangehou word (in dieselfde huis) siektes aan mens babas en kleuters gee of oordra?
        • Waterhondjie as troeteldier

          Ek het onlangs ‘n artikel wat u oor waterhondjies geskryf het op die internet gelees. Ek vra om verskoning dat ek u met so ‘n eenvoudige vraag pla, maar my dogtertjie het ‘n waterhondjie in ‘n bottel gevang en sy wil dit aanhou. Kan ons dit doen en wat eet so ‘n waterhondjie – iets prakties wat ons in die water kan gooi? Is dit net ‘n larwestadium, m.a.w. verander die waterhondjie in ‘n ander insek of bly dit ‘n…
          • Boomeekhoring as troeteldier

            Ek het so jaar terug ‘n eekhoring as geskenk gekry by my man. Dis die wonderlikste diertjie onder die son en ek is natuurlik mal oor haar. Met haar aankope by die teler het ons 'n lys gekry oor als wat sy mag eet en nie mag eet nie, maar die dingetjie is soos 'n stout kind en wil als eet wat sy nie mag nie. Ek wil graag weet wat is die gevaarlikste tipe kos en lekkernye vir haar…
            • Marmosetapie word flou en verstik

              Ons marmosetwyfie het verlede jaar in Februarie 2009 twee kleintjies gehad. Sy was daarna baie siek en byna dood. Sedertdien het ons haar nou al 4 keer betyds gekry dat dit lyk of sy flou word of verstik en dan moet ons gou spring om bietjie lug in haar longe te kry en haar op haar ruggie te klop tot sy weer heeltemal by is. Kan dit een of ander toeval wees of is haar hart verswak? Enige moontlike advies…