Algemene vrae

← Terug na indeks
  • Opdroog van teef

    My hond het kleintjies gekry, maar daar was geen bloed nie net swart afskeiding. Al die hondjies is dood en sy het almal opgevreet. Hoe kan ek van die melk ontslae raak?
    • In- en uitvoer van honde

      As ek vir my ‘n Australiaanse Beeshond uit ‘n ander land wil invoer, wat is die prosedures om te volg?