Voervloei

← Terug na indeks
  • Aanvullingsrantsoen vir vleisskape in winter en somer

    Wat is 'n goeie aanvullingsrantsoen vir vleisskape in die Vrystaat gedurende winter- en somermaande vir ooie met lammers, droë ooie, ramme en speenlammers?
    • Voervloeiplan vir die Karoo

      Ek is ‘n seniorstudent aan die UVS in volhoubare landbou. Ek werk op hierdie stadium aan ‘n projek oor volhoubare diereproduksiestelsels en wil graag die volgende weet: Wat is die rol van natuurlike veld (Karoo) in ‘n voervloeiplan vir Merino skaapboerdery en hoe kan ek ‘n werkbare, ekonomies volhoubare voervloeiplan opstel vir die Karoo? Dis ook nodig om te sê dat daar 3000 ooie op 12 000 ha loop en daar is 10 ha permanente lusernlande beskikbaar. Re?nval is gemiddeld…