Voerinname

← Terug na indeks
  • Grane vir produksiediere, wild en hoenders en voeromsetverhoudings

    Watter grane word tipies in veevoer gebruik en in watter persentasie (beeste, skape, bokke, varke, hoenders en wild)? Wat is die gemiddelde voeromsetverhouding vir bogenoemde diere?
    • Voeromset van verskillende skaaprasse

      My seun boer nou maar kort naby Rietbron en kom van 'n besigheidsagtergrond. Ek het navraag en navorsing gedoen oor die voeromset van verskillende rasse. Daarom het ek op jou artikel op die internet afgekom. Kortliks, my seun besit Vleismerino-ooie en het vanaf verlede jaar 'n Ile de Franceram in plaas van 'n Vleismerinoram begin gebruik. Die resultaat was verstommend en die lammers het ongeveer 5kg meer op dieselfde ouderdom uitgeslag. Hy het ook nou 'n Ile de Francestoet begin.…