Voedingstekorte

← Terug na indeks
  • Lammers se voorbene swig onder hulle

    Ons het Dorpers wat nou al ‘n paar agtermekaar siek geword het en vrek. Dit is meestal die kleintjies van so bykans ‘n jaar. Hulle wei op kweek wat ek begin het om te besproei en daar is groen grassies wat uitkom. Kan hulle daarvan siek word? Hulle word pap, die voorbeentjies swig en kan hulle nie hou nie en hulle gaan lê en vrek.
    • Jong skape het krom voorbene

      Jong ramme van 'n leser word met normale voorbene gebore, maar dit groei dan na buite uit. Prof. Gareth Bath verduidelik wat gebeur en hoe om dit te voorkom.