Vismeel

← Terug na indeks
  • Swak voeding lei tot boepenslammers

    Ek kry gereelde navrae oor boepenslammers en dan is daar al ‘n hele paar wurmmiddels gebruik om te probeer om die problem reg te stel. Ek vrees dat die kleiner produsente wat nou op skape fokus, sentreer hulle onkunde so op wurmbeheer dat hulle ‘n weerstandige wurm populasie skep wat hulle situasie gaan vererger. Dit word veral gesien in die intensiewe skaapproduksiestelsels. Behalwe vir wurms en ‘n paar infeksieuse toestande, vermoed ek boepenslammers is meer die gevolg van onvoldoende maternale…
    • Rantsoen vir Dorperskape bestaande uit vismeel, groen hawer en mielies

      Ek het tonne vismeel en groen hawer nog op land wat ek wil fyn maal deur die hamermeul. Gaan nog heel mielies aankoop en fyn maal. Uit die 3 produkte wil ek graag ’n rantsoen maak vir Dorperskape.
      • Vismeel in skaap- en varkrantsoene

        Ek het vismeel wat ek in my rantsoene wil inmeng. Watter skape (lammers,ooie,hamels ) sal die beste baat vind daarby en in watter hoeveelheid? Is dit dalk beter om dit in my varke se rantsoene in te werk? Gert