Vervaardiging van voere

← Terug na indeks
  • Vervaardiging van skaapvoere

    Ek is in die graanbedryf en wil uitbrei na skaapvoere. Ek hoop dat u my kan help met basiese inligting: wat eet skape in voerkrale? Ek wil ook graag weet wat die slaggate is wat die skaapvoerbedryf betref en waar die meeste wolskape en slagskape voorkom. Indien moontlik, 'n organisasie met inligting wat kan help met name van voerkrale. Baie dankie!