Ureum

← Terug na indeks
  • Ureum en vrugbaarheid

    Is daar al verdere werk gedoen oor ureum en onvrugbaarheid in skape en beeste?
    • Melasse/ureum-mengsel op droë winterweiding

      Watter konsentrasie melasse/ureum-mengsel in water kan op droë winterweiding uitgespuit word vir beeste en skape sodat hulle die gras sal vreet?
      • Ureumvergiftiging

        Ek het orals geloer, maar vind nie enige raad met die behandeling van diere wat vergif is nie. Ons het hulle reeds asyn en suiker gegee, maar nou wil hulle nie eet en ook nie opstaan nie. Wat moet/kan ons nou nog doen?
        • Ureum en swael in lekke

            Na aanleiding van die artikel oor lekke in die LBW, wil ek graag ‘n paar vrae vra:   Die artikel handel oor lek vir beeste.  Kan ek ureum by ‘n skaaplek voeg en teen watter %?  Sommige mense beweer dit is nadelig vir skaap en dat dit melkproduksie negatief beïnvloed. Ander beweer jy kan tot 5% ureum bysit. As ek 100 kg ureum (10%) op ‘n ton mengsel vir bees gebruik, is 25 kg swael voldoende of moet dit…
          • Aborsies in bokke weens voeding?

              Ek boer in Dullstroom met Dorper skape en Boerbokke.  Ek het baie aborsies gehad onder die bokke en het eers gedink dit is ensoötiese aborsie, maar is toe vertel dit is omdat my voeding nie reg was in die laaste ses weke voor lam nie.  Ek gee tans Voermol se Maxiwolkorrels asook gelyke hoeveelhede van sout, Dundeelek en Kimtrafos 12.  Vir ruvoer gee ek oulandsgras en mielies wat met stronkstam en blaar deur hammermeul is en gooi of melassestroop of…