-
Ek verneem julle is al ‘n geruime tyd besig om met groenvoer te eksperimenteer in julle boerderyopset. Kan julle asb. van die bevindings met ons deel?
-
Ek wil graag weet wat behoort die rantsoensamestelling te wees vir 'n kombinasie van hidroponiese hawer en ruvoer. Wat is die dro? materiaal (DM)-inhoud van hawerspruite (ek lees 12 % raak)? As ek 3 kg hawerspruite voer, gee dit 'n DM van 360 gram. Indien die ooi 2 kg DM per dag moet eet, kan ek die ander 1.64 kg met dro? lusern aanvul? Kan u 'n rantsoensamestelling voorstel of enige wenke gee omtrent die kombinasie van ruvoer en hidroponiese…
-
1. Hoe effektief is dit om graan in 'n kweekhuis omgewing te ontkiem en dan vir skape te voer as groenvoer? 2. Kweekhuise in die mark vir hierdie doel gebruik skoon water om die graan te ontkiem, so geen voedingstowwe word aan die graan toegevoeg nie. Is dit dan nie beter om die graan netso vir die skape te gee nie? 3. Indien daar 'n komposmengsel toegevoeg word by die water gaan daar nie skadelike voedingstowwe in die eindproduk wees…
-
Wat behels die hidroponiese verbouing van groenvoer?
-
At Nampo there is a stand, Voer Boer, selling aeroponics systems. They maintain that the particular one on show can sustain 150 sheep using feed barley seed – 50 kg seed converts to 300 kg feed. Your comment on aeroponics as a feed system for sheep please. Seems too good to be true just using seed and water, obviously in a controlled environment. Their website is www.voerboer.co.za if interested.
-
Ek verneem graag na die voedingswaarde van uitloopsade (sprouts) as dierevoer en of dit ekonomies geregverdig is om eerder saad te laat uitloop teenoor saad droog gevoer.
-
Ek sal graag wil weet wat die aanbevole tydperk (ure) vir skape moet wees op groenvoer (raaigras, radys) per dag om kondisie te behou gedurende wintermaande.
-
Sou dit moontlik/ ekonomies vatbaar wees om groenvoer (bv. hawer) hidroponies te verbou. Is daar al so-iets in plek, volgens u kennis?