Swael

← Terug na indeks
  • Swael in lek vir skape

    Op die etiket van swael word aangedui dat mens swael met sout en beenmeel moet meng en as lek vir skaap gee. Is daar 'n plaasvervanger om te gebruik in die plek van die beenmeel? Of kry mens dalk 'n lek te koop wat reeds swael bevat?
    • Ureum en swael in lekke

        Na aanleiding van die artikel oor lekke in die LBW, wil ek graag ‘n paar vrae vra:   Die artikel handel oor lek vir beeste.  Kan ek ureum by ‘n skaaplek voeg en teen watter %?  Sommige mense beweer dit is nadelig vir skaap en dat dit melkproduksie negatief beïnvloed. Ander beweer jy kan tot 5% ureum bysit. As ek 100 kg ureum (10%) op ‘n ton mengsel vir bees gebruik, is 25 kg swael voldoende of moet dit…